Augsburg Landbougimnasium

Vote 5.0 (promedio de 1 opiniones)




Augsburg Landbougimnasium is 'n landbouskool geleë in die pragtige Clanwilliam ongeveer 240km vanaf Kaapstad op die N7-roete. Hier word leerders nog die keuse gebied om ʼn gewone akademiese- of landboustudierigting te volg. Leerders kry ook die geleentheid om tot hul volle potensiaal te ontwikkel deur puik akademiese onderrig en landbou-opleiding. Augsburg is 'n hoër- en laerskool asook 'n gemengde skool waar seuns en dogters kan groei. By hierdie skool streef ons daarna om waardes soos Deernis, Vriendelikheid, Integriteit, Respek, Trots & Eenheid te kweek in elke Augsie se hart !

    School

   027 482 2120

   augsburggim.co.za

      Facebook

      President Brandstraat, Clanwilliam, South Africa

Deje su comentario




"Relájate... con un clic"